top of page
OUR PROMISE
AcroGym4Life is a dedicated Acrobatics Gymnastics club, providing quality, and professional coaching to children of all ages. Our passion and expertise provide a balanced environment for every gymnast to learn, love the sport, grow and achieve their goals.
Wanja Focarracio - ouer
"Dankie vir die mooi manier hoe jy elke danser hanteer. Jy is 1 uit ñ 1000 en ñ 1000 in 1! Jy is net die beste. Ons waardeer jou."
Louise van Vuuren - ouer
"Julle is engele wat oor ons pad gestuur is. Ek kan nie glo hoe my dogter gegroei en ontwikkel het nie. Ek sal julle ewig dankbaar wees!"
Sulene Knepscheld - parent
"Thank you for all the love and patience that you have for our kids. You are truly an amazing coach."
Linda du Plessis - gimnas
"Ek doen al AcroGym vir 3 jaar en dit is een van my gunsteling aktiwiteite. Ek leer ongelooflik baie by juffrou Thea."
Yvette du Plessis - ouer
"My dogter doen ballet, akrobaat en ander dans style. Akrobatiese gymnastiek is een van haar gunsteling. Sy doen dit al vir 3 jaar by Thea. Thea is 'n wonderlike afrigter wat die beste uit bring uit elke kind. Dit is 'n voorreg om haar deel van my kind se groei en ontwikkeling te hê."
bottom of page